Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Waldo en Connie is warm op die spoor van 'n inbreker. 'n Kosbare voorwerp word uit 'n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van 'n holderstebolder avontuur - en hulle ontdek 'n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word ...
Word aanbeveel vir Graad 5 - 7 HT en 7 - 8 EAT