Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ân ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy hê? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander â¦
TITLE: Waldo en die vampier met die geel reënjas
AUTHOR: Jaco Jacobs
SKU: 9781776250301
PUBLISHER: Pan Macmillan South Africa
DATE PUBLISHED: 20210401
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 112
DIMENSIONS: 203x133
WEIGHT: 0