Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel renjas wat Waldo agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy h? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander ...