Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer die see en branders dreun deur W a de Klerk Toneelstuk in drie dele EERSTE DRUK
‘n Minder-bekende drama met ‘n rasse tema en gevolg deur nawoord oor die rasse-krisis in Suid-Afrika.
Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1963, 112p. EERSTE DRUK
Toestand: hardeband goeie toestand, stofomslag rakverslete, geringe ouderdomsvergeling en merke, goed gebind.
Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.