Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Wanneer God ons roep, lei Hy ons tot waar ons sy stem duidelik kan hoor. Hy berei ons voor vir rustige en stormagtige dae. Hy loop voor ons uit en wys vir ons die pad waarop Hy wil h ons moet stap. Al wat ons moet doen, is om aan Hom vas te hou.
Wanneer ek sy roepstem hoor sal jou help om God se stem duideliker te hoor. Deur teksverse, posie, liedere, gebede en stories van gelowiges - beide Bybels, histories en hedendaags - wys Anita Donihue dat dieselfde Here wat 2 000 jaar gelede die twaalf dissipels uitgesoek het, jou vandag nog roep, lei en gerusstel.
Die Meester roep jou. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.
Ook beskikbaar in Engels onder die titels When I Hear His Call.
Summary | Dieselfde Here wat die dissipels 2 000 jaar gelede uitgekies het, roep jou vandag. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde. Wanneer God ons roep... |
Author | Anita C. Donihue |
Publisher | Christian Art Publishers |
Release date | 20180515 |
Pages | 188 |
ISBN | 1-4316-2014-9 |
ISBN 13 | 978-1-4316-2014-2 |