Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Abella is `n klein feetjie en haar hare is rooi en deurmekaar. Haar klere bly vuil want sy speel so lekker saam met haar maatjies tussen die fynbos. Sy wil baie graag so mooi soos die ouer feetjies lyk en ook soos hulle teen die maan se strale afgly maar hoe lank moet 'n feetjie wag voor dit kan gebeur?.
TITLE: Wanneer is eendag?
AUTHOR: Elsa Winckler
SKU: 9781485307747
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/07/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 40
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 220 mm x 220 mm