R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Wanneer Ma's Vir Hul Kinders Bid - Stormie Omartian - Struik - 2006 - 244pp - Sagteband in baie goeie toetstand.
Posgeld en verpakking R28.00
In 30 kort hoofstukke bied Stormie Omartian ouers waardevolle riglyne om prakties en spesifiek oor elke area en stadium van hul kinders se lewens te bid. Elke hoofstuk sluit 'n gebed in oor die spesifieke onderwerp wat bespreek is en verwante wapentuig uit die Skrif om die situasie mee aan te pak. Hierdie nuwe uitgawe van 'n gevestigde treffer sluit nou ook 'n gebeds-en studiegids in wat of individueel of in groepsverband oor dertig weke gebruik kan word.