Wanneer more kom
Wanneer more kom

Wanneer more kom

Secondhand
1 available
R15.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Doornpoort, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 27 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5026755
Bob Shop ID
612299992

Skrywer: M. Strydom

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

 

Martin Verster het nie veel van die lewe gevra nie: 'n rustige bestaan in die ou huis wat hy saam met sy twee vriende huur, soms 'n uitstalling van sy skilderye wat darem genoeg oplewer om 'n skaflike partytjie te kan hou, die vryheid om sy eie gang te kan gaan. Vir hom was dit die ware rykdom.

Maar toe ontmoet hy vir Helen Enslin . . . Helen met die donker hare, die amper-pers o, die verleidelike postuur. Almal het hom gewaarsku dat Helen nie die vrou vir hom is nie, maar Martin se voete was onder hom uit. Hy het haar begeer soos hy nog nooit iets in sy lewe begeer het nie, en as hy met haar moes trou om haar te kan besit, dan wa hy selfs bereid om dit te doen.
Helen was werklik lief vir Martin, net . . . sy was eerder lief vir die moontlikhede in die man as vir die man self. Sy sou hom na haar smaak moes verander voordat sy werklik gelukkig kon wees, en Martin was nie 'n man wat sommer aan hom laat verander het nie. Dit het hy dan ook vir Lorraine ges, dat hy sy vryheid sou prysgee om met Helen te trou, maar Helen moet nie probeer om aan hom te skaaf nie. En terwyl hy so sit en vertel het van sy wonderlike Helen, het hy nooit die blink van liefde in Lorraine se o gesien nie . . .

 

 

More from this seller

View all
Love's Denial
R15
Paranormal Activity (DVD)
R20
The Redemption (Medium Softcover)
R40
Juanita du Plessis In Konsert (DVD)
R30
Add to cart

Similar products

Wanneer More kom - M Strydom
R50
R30 shipping
Wanneer Die Koedoehoring Draai / Charlotte De Beer
R100
Wanneer jy by Enguera kom deur Em du Plessis
R16
Wanneer Bloekoms Dans -- J.M. Gilfillan
R50