Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Binne die volgende paar maande sal jy iemand moet ondersteun wat iemand aan die dood afgestaan het. Wat se 'n mens as iemand stukkend is as die ondenkbare gebeur het? Hierdie praktiese titel dui stap vir stap aan wat gebeur en moet gebeur en hoe 'n mens iemand in sulke omstandighede bystaan.
TITLE: Wanneer Woorde Ontbreek + CD
AUTHOR: Braam Klopper
SKU: 9780796310446
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 01/06/2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 160
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr