Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ASHANTI PUBLISHING 1991 netjiese ex biblioteek hardeband met stofomslag in beskermer, goed gebind, skoon bladsye 356 bladsye. Netjiese biblioteekstempel op eerste end prenteblad waar kaarte verwyder is. Sien fotos.