This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
theo7rww31 1 × R100.00
3 Jan 23:06

Similar products

14% OFF
As die stroom jou vat, die raaisel van selfmoord - Jeanne Els
Secondhand
R120.00 R140.00
Boetman en die swanesang van die verligtes deur Chris Louw
Secondhand
R40.00
Die zalze Moorde Julian Jansen
Secondhand
R95.00
As die stroom jou vat: die raaisel van selfmoord - Jeanne Els
Secondhand
R85.00
WARE MISDAAD!! Chris Karsten: Opspraak deur Moord & Riller in die Raaisel
Sold

WARE MISDAAD!! Chris Karsten: Opspraak deur Moord & Riller in die Raaisel

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2822
Bob Shop ID
30746530

WARE MISDAAD!! deur Chris Karsten

Opspraak deur Moord; Suid-Afrikaanse doodslag skok -Human & Rousseau - 2007, eerste uitgawe - 143pp - Sagteband in goeie toestand;

Tien opspraakwekkende Suid-Afrikaanse moorse wat die openbare verbeelding aangegryp het.

Na die moord op Marike de Klerk was daar bewerings oor politieke komplotte en tweespalt in haar gesin; die verhaal van Casper Greeff, wat skuldig bevind is aan die huurmoord op sy aantreklike vrou, is deursuur mat afguns en intrige; die Bainskloof-moord is die skokverhaal van hoe 'n agtergrond van armoede en ontbering vorm gegee het aan menslike moordmasjiene; en nog vele meer.

Die stories gee vlees aan mense, slagoffers sowel as oortreders, wat in 'n tyd van veral geweldsmisdade blote statistieke geword het.

Riller in die Raaisel; Onopgeloste Suid-Afrikaanse misdade - Human & Rousseau - 2007, eerste uitgawe - Sagteband in goeie toestand.

Skokkende misdaad waarvan die oplossings uitbly, spook by die Suid-Afrikaanse publiek.

Is die omstrede NG Kerk moderator Johan Heyns deur regses vermoor, of deur sy eie mense? Het die Skerpioene al vordering gemaak in hul soektog na die slagoffers van pedofiel Gert van Rooyen? Oor watter inligting kon Robert Smit beskik het dat hy moes stilgemaak word? soveel misdade laat onheilspellende vrae.

Tien van die tergendste misdaadraaisels word boeiend oorvertel sodat die leser opnuut bewus word van die menslike tragedie agter die gebeure.

Recently viewed

See more
20% OFF
Sonnets From The Portuguese
Secondhand
R120.00 R150.00
For Apple Watch Series 10 42mm / 9 41mm Loop Nylon Watch Band(Starlight)
New
R245.73
For Infinix S5 / S5 Lite/ X652 Shockproof Sewing Cow Pattern Skin PC + PU + TPU Case(Blue)
New
R173.00
170° Car Reverse Backup Camera Cam Kit fit for BMW 2 3 4 5 6 X1 X3 X4 X5 X6
New
R826.00

Customer ratings: 1 ratings

Wow, books are like new! Excellent! One of the best sellers I had contact with. Fast shipment as well. Thank you
06 Feb 2011