Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kom stap versigtig saam (as jy werklik dapper en nuuskierig genoeg is) tot anderkant die amper ondeursigtige newelgordyn wat spoke, geeste en drogbeelde skei van die veilige, bekende, lewende wereld - tot jy begin karring en krap.....
Feit, verdigsel, anomalie, ironie, totale snert, of - net miskien - die waarheid?
Sagteband boek in goeie kondisie
Eerste druk 2000
Bladsye: 175