| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika, maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne ware spookverhale met 'n vreemde voorval in November 1653 op 'n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval. Die magdom ware stories is tematies ingedeel volgens die soort verskynsel, van verjaarspoke, saampraatspoke en tydspronge, tot spookmotors, spookdiere, voorbodes en sieners. Die verteltrant is lig en gemaklik met skeute humor, soos net Daniël Lötter kan
TITLE: WARE SPOOKVERHALE VAN SUID AFRIKA
AUTHOR: LOTTER,D
SKU: 9781485313007
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 2021
BINDING: Paperback / softback
DIMENSIONS: 137 x 213
CONDITION: New