This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Geregtigheid in die Suid-Afrikaanse samelewing.
Secondhand
R15.00
Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne
Secondhand
R250.00
Suid-Afrikaanse Geslagsregisters/South African Genealogies: Deel 1: A-C
New
R450.00
Suid-Afrikaanse kaartkuns - SHUTER
New
R296.00
Ware Suid-Afrikaanse spookstories wat jou hare laat rys!! Dertien nagmerries - Paul C. Venter
Sold

Ware Suid-Afrikaanse spookstories wat jou hare laat rys!! Dertien nagmerries - Paul C. Venter

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT2440
Bob Shop ID
94645424

Dertien Nagmerries - Paul C. Venter - Juventus - 1982 eerste druk - 112pp, swart en wit sketse - Hardeband met stofomslag: baie goed - Intern: uit die boekery van Pieter W Grobbelaar, geteken, gedateer 1981, verder mooi skoon en stewig gebind.

'n Reis wat jou neem deur stil, grys kastele, oor bleek maanverligte vlaktes en na donker kruispaaie. Hy stel jou voor aan beeldskone vrouens wat op donker nagte terugkeer van die newelwêreld anderkant die graf. Hy lei jou na verlate huise met geheime. Hy vertel ware Suid-Afrikaanse spookstories wat jou hare laat rys. Hy plaas jou midde-in die angswêreld van die bonatuurlike.

Die leser wat hierdie vreeswekkende reis onderneem, doen dit op eie risiko... Moet dit liefs nie in die middernagtelike ure aandurf nie. Wel te ruste!

 

Die 13 stories is :

  1. Spoke met wiele
  2. Die grys vrou van die kasteel
  3. Die skip wat nooit sal vergaan nie.
  4. Nag van die selfmoordenaar
  5. Waar Bambata dwaal
  6. Kloof van versoeking
  7. Skimme uit ‘n oorlog
  8. Diere uit die doderyk
  9. Die goudsoekers
  10. Wanneer die kettings rinkel
  11. Kinderskrik
  12. Die meisie wat nie besef sy is dood nie.
  13. Verlos ons van die bose

 

 

Recently viewed

See more
16% OFF
Cabin Lamps Led With Switch 12V White
New
R692.00 R821.00
Car Negative Ion Spray Humidifier Aromatherapy Air Purifier(Violet)
New
R279.09
THE ROLLING STONES Rock and Roll Circus 1968 DVD
Secondhand
R85.00
TR Fastenings (6.3 X 38 PPSTDX Z100 DIN7504) Pan Head Screws
New
R809.00