Warm soos die Steppewind deur Heinz G Konsalik
Warm soos die Steppewind deur Heinz G Konsalik
Warm soos die Steppewind deur Heinz G Konsalik

Warm soos die Steppewind deur Heinz G Konsalik

New
Indicative market price: R100
1 available
R80.00 20% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 3 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
YS19457
Bob Shop ID:
612856533
Deel 1
175 Bladsye, Hardeband
21.5cm x 14cm
EERSTE DRUK 1972

"Hy l agter 'n grafsteen waarop in goue letters geskryf staan: 'God het jou lief'. Die aarde bewe onder hom. Uit skone angs byt hy in die stinkende grond vas. Hy sien grysbruin gestaltes tussen die grafstene deurhardloop."

So begin die dramatiese lewens verhaal van 'n sewejarige Duitse seuntjie wat alleen staan te midde van 'n Russiese bomaanval. So word hy ook aangetref deur Anton Pjetkin van die Russiese ler, en so begin sy lewe as die aangenome kind van 'n Russiese kaptein.

Igor (soos hy nou genoem word) word na Komorof se weeshuis gestuur, en hier maak hy kennis met die harde lewe van die oorlogsweeskinders. Gebrei deur die bitterheid en die indoktrinasie van die Rooi Ler, word Igor 'n ware kind van Stalin se Rusland. Sy studentejare in Kisjinef maak 'n skerp indruk op hom; hy ontmoet Marko, die monsteragtige dwerg, wat sy troue vriend en volgeling word. Hy ontmoet ook sy eerste liefde net om haar weer te verloor. Sy moeder sterf, indirek as gevolg van die onverantwoordelikheid van die staatsamptenare. Wanneer hy, na die voltooing van sy studies uitgeplaas word na 'n helkamp in Siberi, wag daar 'n verbysterende nuwe lewe op hom.

Teen die feitelike agtergrond van die wanpraktyke wat in die kampe heers, word sy verhoudings met Marianka Doessowa, die ongenaakbare vrouedokter, en met Doenja, die onskuldige plattelenadse meisie uitgebeeld.

In Warm soos die steppewind bou Konsalik weer eens 'n eie wreld op uit die lotgevalle en omstandighede van 'n verskeidenheid van karakters. Die skrywer herskep die Rusland van Stalin en die toestande in die strafkampe in Siberi. Die verskrikking van die Russiese ideologie en die kleinlike nyd en onredelikheid wat daaruit spruit, word met ontstellende oortruigingskrag uitgebeeld maar ook die mooi oomblikke te midde van hierdie verwarring en ontsetting word naby gebring.

More from this seller

View all
R30 shipping
44% OFF
HOEKOM Ensiklopedie deur Linda Roos
R100 R180
20% OFF
How to Be a Gardener by Alan Titchmarsh
R80 R100
31% OFF
The Shooting Star by Herg
R55 R80
25% OFF
Craft Art in South Africa by Elbe Coetsee
R75 R100
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Omnibus 3: Warm soos die steppewind deel 1 en 2 - Konsalik
R120
20% OFF
Warm soos die Steppewind Deel 2 deur Heinz G. Konsalik
R80 R100
R30 shipping
Warm soos die Steppewind, Deel. 1.
R200
Die Erfgename deur Heinz Konsalik
R70