Wat Die Oog Gesien het: Kortverhale - Christine Barkhuizen le Roux Wat Die Oog Gesien het: Kortverhale - Christine Barkhuizen le Roux
Wat Die Oog Gesien het: Kortverhale - Christine Barkhuizen le Roux Wat Die Oog Gesien het: Kortverhale - Christine Barkhuizen le Roux

Wat Die Oog Gesien het: Kortverhale - Christine Barkhuizen le Roux

Secondhand 1 available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654906453

In hierdie bundel kortverhale skets die verteller mense en hul onderlinge afhanklikheid van mekaar met deernis en humor: Sommige verhale speel af op plase en plattelandse dorpe, terwyl ander onverwagte eendersheid in vreemde lande ontdek.

'n Hardvogtige boer se vrou borduur in die geheim 'n deken vir haar geliefde boom. Die vrou van 'n plaaswerker se gelatenheid dwing haar werkgeefster tot nuwe begrip 'n Turkse seuntjie wys 'n Westerse vrou sy pa se kosbare Koran.

Deur verrassende teen- stellings en met fyn waarnemingsvermoë skep die verhale telkens nuve insig op 'n ou opvatting Cor Padmaker In Padnicker keer die digter telkens terug met liriese pastasies en skrelende ironie-Jearvette Ferreira In Boeiende vertaal wat ontroerend en uitstekend vertel word - Lina Spilies Christine Barkhuizen le Roux is op Vryburg gebore en woon deesdae op 'n plaas naby Barrydale.

Haar debuutdigbundel, dimensie, het in 2000 verskyn. In 2006 het 'n kortverhaaibundel, Waar koek en wym ontbreek, en 'n tweede digbundel, roset, gevolg. 'n Nederlandse vertaling van roset het m 2009 verskyn.

Verskeie van haar gedigte is ook in Nederlandse publikasies en Afrikaanse bloemilesings, onder meer die Groot Verseback, opgeneem. Podmoker (2010), haar eerste roman, is met groot lof ontvang, Christine se Afrikaanse vertaling van Ingrid van der Velien se Nederlandse novelle, Puparers, het ook in 2010 verskyn.

Add to cart

Recently viewed

See more
AFRICAN STONE CARVING OF LOVERS
Secondhand
R190.00
aaa Wendy B143 LG
Secondhand
R500.00
MADONNA - Music (CD) WBCD 1979 EX
Secondhand
R55.00
William Morris (Hardcover) - Dore, Helen
Secondhand
R160.00

Similar products

Wat die oog gesien het.
Secondhand
R50.00
Christine le Roux-omnibus 7 - Christine le Roux
New
R275.00
41% OFF
Die blou uur - Christine Le Roux
Secondhand
R240.00 R410.00
Getuie / Christine Barkhuizen Le Roux
Secondhand
R80.00