| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Beskrywing | Wat draai my deur n krisis is vir almal wat deur omstandighede platgeslaan is en bemoedig die leser om weer op te staan en uitdagings te aanvaar en voluit te lewe. |
| Jaar | 1986 (Tweede Druk) |
| Uitgewer | N G Kerk- Uitgewers |
| Bladsye | 120 |
| Toestand | Hardeband, stofomslag, geringe ouderdomsvergeling, goeie toestand, boodskap van vorige eienaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.