Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wat ek in Suid-Afrika Gesien het - 1902 deur Ramsay MacDonald, ‘n latere Britse Eerste Minister. Na Die Tweede Vryheidsoorlog het die skrywer in die voormalige republieke rondgereis en berig oor die verwoesting, armoede en ellende veroorsaak deur die Britte, maar kom tot die gevolgtrekking dat die Boere weer sal opstaan.