Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Murray Janson se boekie Wat elke Ma Nodig het is vol wysheid, grepe uit die Bybel, praktiese raad en pittige spreuke oor sake wat elke ma raak. |
Jaar | 1997 (Eerste Druk) |
Uitgewer | Carpe Diem Uitgewers |
Bladsye | 77 |
Toestand | Sagteband, goeie toestand, naam van vorige eienaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: