R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband, uitgegee in 1915 deur H.A.U.M. v/h Jacq. Dusseau & Co, Kaapstad met s/w foto's; 96 bladsye. Olyfgroen buiteblaaie met vergulde letters op voorblad en rug. Die boek is in baie goeie toestand. Op die eerste titelblad is die naam en adres van die eienaar in ink geskryf. Die teks is in Hollands en Afrikaans van daardie tyd. Mev. Joubert was die vrou van generaal Piet Joubert, 'n tydgenoot van president Paul Kruger. Genl. Joubert was kommandant-generaal van die Boeremagte van Transvaal met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog. Sy vrou het hom op sy veldtogte vergesel Geen oorsese verspreiding.