This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27181

Similar products

Praat met my, wat `n ma regtig voel en dink deur Wanda de Kock-Bam *geseel*
R40.00
65% OFF
n Vaste Vertroue Op Dit Wat Ons Hoop - M.J.Booyens
R90.00 R260.00
SPYS EN DRANK. Die oorsprong van die Afrikaanse eetkultuur, met 167 outentieke reseppe
R70.00
God praat met my in Afrikaans (Dr CI van Heerden) Oor Afrikaanse Bybelvertaling
R75.00
Wat Praat Jy! - Afrikaanse Idiome, Gesegdes En Vaste Uitdrukkings Met Verklarings
Sold

Wat Praat Jy! - Afrikaanse Idiome, Gesegdes En Vaste Uitdrukkings Met Verklarings

1 was available / secondhand
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
328579972

2011 sagteband met 500 bladsye in baie mooi toestand. R55 posgeld in SA.

 Wat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met 'n eenvoudige voorbeeldsin verklaar. Dit word verder toegelig deur aan te dui van watter taal die uitdrukking of woord afkomstig is. C.J. Langenhoven het 'n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gemaak en De Wet toon ook aan wanneer 'n uitdrukking van hom afkomstig is. Heelwat spreekwoorde is afkomstig van die Bybel. Wat praat jy! is 'n besondere naslaanwerk. Johanna de Wet het na haar aftrede as onderwyseres in 1996 'n doktorsgraad in die psigo-pedagogiek behaal. Haar belangstelling in die Afrikaanse taal en geskiedenis het gelei tot die samestelling van 'n aantal boeke, waaronder die kinder-trilogie Dierestories, Heldestories en Afrikastories en Hoopstad se mense onthou met waardevolle herinneringe aan die geskiedenis en karakters van die dorp. Sy woon steeds op Hoopstad waar sy haar aan haar skryfwerk wy.

Recently viewed

See more
Large Glitter Tulle Fairy Wings for Adults ( elf wings, Pixie wings) for Halloween costume
R500.00
Brass Cat Ornament
R75.00 No bids
45% OFF
1Pc Blue For iPhone XS Max African Wild Dog Phone Case
R208.00 R378.00
Killer Deals 38/40/41mm Apple Watch double-wrap leather strap - Black (S-M)
R459.00

Customer ratings: 1 ratings

Book received in excellent condition, well packaged and in good time. Thanks!
22 Mar 2018