Wat Werner doen met sy drie miljoen

New
1 available
R219.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0239
Bob Shop ID
593350602

Wat Werner doen met sy drie miljoen - Tertius Janse van Rensburg

"Wat sal jy doen as jy die Lotto wen?

Werner, TC en Einstein droom soos enige graad 9-seun oor wat hulle sal doen as hulle eendag die Lotto wen.  Slimkop TC is vas oortuig hy sal die regte nommers kan voorspel, en die drie besluit om vir die pret kaartjies te koop.

Teen alle verwagtinge wen hulle - 'n rapsie oor die drie miljoen.  Maar nou sit hulle met 'n probeem:  hulle kan nie die geld opeis nie, want hulle is nog nie 18 nie ... En dan verloor Werner se ma haar werk, en met sy oupa se siekte het hulle juis die geld nodig.

Gaan TC se plannetjies om die geld te kry uitwerk?  En as hulle die geld kry, wat gaan Werner doen met sy drie miljoen?"

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar en ouer

Sagteband

200 bladsye

More from this seller

View all
Printed Ribbon - Thank You
R15
R30 shipping
Riek & Niek: 'n Draak op 'n skaatsplank
R119
9% OFF
Leer my doen, boek 6 - Tippie speel 'n nuwe sport
R59 R65
Foam dice - operations
R29
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Ma, wat kan ek doen?
R400
R30 shipping
WAT WERNER DOEN MET SY THREE MILJOEN - VANRENSBURG,TJ
R220
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 4 - Ontdek met loopbane
R65
In Sy Voetspore: wat sal Jesus doen - Charles M. Sheldon
R30