| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Inskripsie van Sy Edele , SP Botha in boek - Minister van Waterwese, "kaartjie"- Met opregte dank vir u bydrae tydens die waterjaar - Sien fotos hieronder.
Afrikaanse Pers-Boekhandel groot hardeband boek, goed gebind, skoon bladsye, 567 bladsye, goed gebind, skoon wit bladsye. Klein merkie op voorkant van wit boek. Stofomslag het ligte gebruik op rante, meesal baie klein toe skeurtjies.