Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld
Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld

Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld

Secondhand 1 available
R135.00
Shipping
Free shipping is available from Vix collections for all orders above R400.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R400.00 from Vix collections
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646489286

Die oogmerk van WATERBESPARENDE INHEEMSE TUINMAAK is om tuinmaak te vereenvoudig en om dit vir alle Suid-Afrikaanse tuiniers, liefhebbers van inheemse plante en landskapbeplanners so koste-effektief as moontlik te maak en instandhouding te verminder.

WATERBESPARENDE INHEEMSE TUINMAAK sal n basiese begrip van die beginseis van inheemse tuinmaak bevorder en vir die entoesiastiese tuinier leiding gee ten opsigte van watter plante om te kies, asook die korrekte en natuurlike plant-opeenvolging wat sal lei tot n pragtuin. Hierdie boek is uniek in die sin dat dit n onfeilbare plantlys aan die einde van elke streekshoofstuk bevat wat verseker dat jy die geskikste plante vir jou tuin sal kies.

Ons wil almal kitstuine hê, en ons kan ook deur eers vinniggroeiende pionierspesies te plant. Uiteindelik sal jy n goed gevestigde tuin hê met permanente, langlewende bome en grondbedekkers.

Inheemse tuinmaak bespaar nie net water nie, dit is ook in die algemeen goed vir die ekologie, want dit bevorder die behoud van plaaslike plantspesies, skoenlappers, voëls en ander wilde diere, en herstel die natuurlike balans in jou tuin sodat dit n toevlug word vir die plaaslike dierelewe.

See pics for condition

More of our collection Here

https://www.bobshop.co.za/seller/3088007/Vix_collections

 

Add to cart

Recently viewed

Plug transition idc50 0.2x0.3 idt-50-1-t
New
R6.13
For UMIDIGI BISON X20 LCD Screen with Digitizer Full Assembly
New
R1,872.77

Similar products

Tuinmaak met eiegoed
Secondhand
R45.00
Plant Inheems ~ Kristo Pienaar
Secondhand
R77.00
Books : Skeppende Tuinmaak met Inheemse Plante
Secondhand
R50.00
Indringerplante, Mooi, Maar Gevaarlik & Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - 'n streekgids tot inheem
Secondhand
R550.00