Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sakamatlakobata voel soos ’n bywoner op sy eie plaas. Hy wou tot elke prys op Bobbejaankrans kom woon en nou gebeur wat sy bure hom voorspel het. Sy franselemoene word geplunder, sy tentpenne uitgepluk en sy vrou se bakoond met ’n klip toegestop.
Sakamatlakobata weet wie is hiervoor verantwoordelik. Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos die van ’n mens.
Waterbobbejaan boer op hierdie plaas.
Die boer is bekommerd. Is Waterbobbejaan ook die een wat sy hamels vang en daardie maanlignag agter sy en sy gesin se wa aangehardloop het?
Watermerke en vlekke op buitekant. Verkleuring op kante van bladsye. Die boek is nie in baie goeie toestand nie, daarom goedkoop prys. Bladsye van boek in redelike, leesbare toestand. Sien foto's hieronder.
Posgeld en verpakking R27. Aflewering - 3 tot 5 dae. Kombineer posgeld met my ander items, R5 ekstra vir elke addisionele item.