Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars boek. Christelike Sustersbond van die NG Sendingkerk in SA. 1973. Hardeband, 112 bladsye. Goeie toestand. Selotape merke, verkleuring en vogmerkies voor- en agter-in. Boekhandelaar stempel en ou prys voor-in. Posgeld na enige plek in SA is R20.