WEAVER & INGRAM - Op `n Stormsee : Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings - (Pragtige S/band)

Secondhand
1 available
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo - via Corna - 23feb15
Bob Shop ID
614840574

Boek nog in 'n puik toestand.  >>>  Hier is 'n versameling gewaagde reddings vol drama en gevaar, ter viering van die NSRI se 50ste herdenking. Die stories, wat alles dek van brandende skepe tot haai-aanvalle, van sinkende vistreilers tot hallusinerende vissermanne, gaan oor die mens se konstante stryd teen sommige van die gevaarlikste vaarwaters op aarde. Dit sluit die storie in wat tot die stigting van die NSRI gelei het.   >>>   Deur Tony Weaver en Andrew Ingram. Uitgegee deur Jonathan Ball Uitgewers, Johannesburg & Kaapstad.   -   Die waters van die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei. Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring. Diè boek bevat n versameling ware stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.

 

More from this seller

View all
HOPE, Anthony - Rupert of Hentzau - (Hardcover in Wrapper)
R36
BLUME, Judy - Superfudge - [Fudge # 3] - (Paperback)
R22
CHAMBERS, Aidan - Animal Fair - (Hardcover in Wrapper)
R38
MACKENZIE, Andrew - A Gallery of Ghosts : An Anthology of Reported Experiences -(1st Ed H/c in Wrap)
R80
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
19% OFF
Haynes 36070 Ford Ranger and Bronco II 1983 to 1992 Repair Manual
R550 R680

Similar products

R30 shipping
INTO A RAGING SEA: GREAT SOUTH AFRICAN RESCUES by Tony Weaver with Andrew Ingram
R100
Kango: Die Verhaal van Suid-Afrika se Kango-grotte - Suid-Afrikaanse Speleologies
R87
Tussen Tiere - Paul C Venter (b11) - Ware verhale van SA Wereldoorlog helde
R50
R30 shipping
Op weg na 'n konstellasie van Stateb in Suid-Afrika
R300