Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand en in Sophia se klein dog veilige huisie droom sy van Pompeii en wegloop. Wanneer haar klein Magriet wegraak en Sophia ontvoer word moet sy egter spartel om uit die web te kom en haar kind van die spinnekop te red.
TITLE: Web
AUTHOR: Meyer, Naomi
SKU: 9780795801204
PUBLISHER: Queillerie
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 333
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198 x 130
WEIGHT: 500 gr