Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag. baie goeie toestand
"Jy's 'n atleet Arno, 'n ware atleet. Jy kan hierdie situasie met gedissiplineerdheid benader, want dis net nog 'n wedloop. die eise gaan wel strawwer wees en die lewe self gaan sy hindernisse in jou pad plaas, maar jy kan dit oorkom met geloof in die Groot Geneesheer en vasberadenheid." Vir die eerste keer maak Arno kennis met die skadukant van die lewe en in hierdie skaduwereld begin sy eintlike wedloop - 'n wedloop teen die wind... Nou moet hy sy epilepsie oorwin; nou moet hy durf aan die dag le; nou moet hy homself opnuut aan die wereld bewys.