R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Wee die land van Vlerkgegons - Francois Richteer - 1994, derde druk - 156pp -Sagteband in goeie toestand - Intern: een naamplakkertjie op eerste blad, verder skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R25.00
In sy boek Wee die land van Vlerkgegons skets Francois Richter op aangrypende wyse die Afrikaner-Boer se soeke na vrede. Dit was 'n lang pad van verskrikking, woesteny en honderde bloedoffers, 'n pad wat vandag onder die dreigende skaduwee van Armageddon deurloop, die nagmerrieagtige wereld waaruit daar skynbaar geen verlossing is nie.
Die skrywer het 12 jaar navorsing gedoen vir hierdie boek. Sy onthullende, eerlike uitsprake mag u dalk skok, ontstel of ontnugter, maar sal ook met hoop en verwagting vervul.