| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Tydjie terug is 'n merkwaardige vonds gemaak: 'n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . . en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor . . . en die koperplaatfoto het verdwyn! 'n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.