Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Oktober 2015 het die Algemene Sinode van die NG Kerk ???n merkwaardige besluit oor selfdegeslagverhoudings geneem. Die besluit het erkenning gegee aan sulke verhoudings en dit vir predikante moontlik gemaak om gay en lesbiese persone in die eg te verbind.
Softcover. Afrikaans. Protea Boekhuis. 2017. ISBN: 9781485307877. 304 pp. Good, signed and inscribed by the author on the title page. Book No: 2505516