Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1976 hardeand met stofomslag - 109 bladsye,ongeveer A4 grootte, die stofomslag is redelik verweer en het n paar skeurtjies en merke, die hardeband is goed, die teks is skoon en die binding goed maar bladsye 95 tot 109 het n ligte vlekkie aan die bokant van die boek - hoekie bo, geen oorsese versending