Weg

New
1 available
R189.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0327
Bob Shop ID
610749036

Niekie verdwyn spoorloos.  Kort nadat sy en haar krel baklei het.  Die polisie is nie dadelik agterdogtig nie - Niekie het immers al voorheen die pad gevat sonder om enige iemand te s.

Maar haar krel, Zack, is bekommerd.  Waarom het Niekie nie opgedaag vir hulle afspraak nie?  Sal sy sommer net wegbly uit die skool sonder om enige iemand te s? Hoekom antwoord sy nie sy oproepe nie?  Ignoreer sy hom dalk net omdat sy vies is vir hom?

Toe Zack boonop haar woonstel verlate aantref, weet hy iets is verkeerd.  Baie verkeerd.  Niekie se verfkwaste staan nog net soos sy dit gelos het.

Zack is seker Niekie is ontvoer.  En saam met hul vriende begin hy 'n spoor van leidrade volg wat hulle hopelik na haar ontvoerder sal lei ... voor dit te laat is.

Weg is 'n naelbyt-spanningsverhaal vir tieners wat jou tot op die laaste bladsy sal laat asem ophou.

Sagteband

149 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer

More from this seller

View all
Krok en Dil: Kyk my rooi neus (vlak 2, boek 8)
R45
Miesiemuis is siek
R79
R30 shipping
Spanmaats - Refiloe Moahloli
R139
Classifications
R89
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Ons weg deur die wereld. Deel 1
R200
Die Eindelose Weg - Vincent van der Westhuizen
R40
Die Eindelose weg 1957
R50
Die Weg Van `n Arend by Adriaan Snyman
R99