Wegkomkans

Wegkomkans

1 available / secondhand
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
8773912
Bob Shop ID
635548598

Skrywer: Marita van der Vyver

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Tien vriende wat oor 'n tydperk van tien jaar byeenkom en onder andere emigrasie, spermtellings, oudword en seksuele frustrasie bespreek is die spil van hierdie roman.

Wegkomkans is 'n roman oor die verhouding tussen tien vriende oor 'n tydperk van tien jaar, wat strek van die politieke noodtoestand in die jare tagtig tot die demokratiese bevryding.

Soos in 'n stadige dans beweeg hulle om mekaar, nader en verder, en weer nader, en deel in mekaar se ekstase en smart, vrese en fantasiee. Hulle ontmoet mekaar tydens "wegkomkanse" by die see, gewoonlik in 'n strandhuis, en praat oor politieke geweld en emigrasie, seksuele frustrasies, spermtellings en plooie. Soms met spot en selfspot, soms hartstogtelik.

Die huwelik loop vir byna almal in die groep op 'n fiasko uit, nuwe verleidings en verhoudings volg, en die vreugde en risiko van ouerskap word 'n nuwe gesprekstema. Tegelyk begin die jeugdige glans verdof, en pynlike werklikhede keer die blik na binne.

Uiteindelik is dit vriendskap wat die aanslag van tyd en trauma deurstaan; wat 'n skans teen verlies vorm. Wegkomkans bied prikkelende insigte in mense se versugtinge en ontnugteringe; in die verraderlikheid van die hart.

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Cape Honeybush Tea - Honeybush
R40.00
Brake Disc - 122.0231 (Ate)
R929.00
SIM Card Tray + SIM Card Tray for Sony Xperia XA1 Ultra / Xperia XA1 (Gold)
R218.53
PowerWorks PW-XLR310BK 10M XLR Male to Female Cable
R205.00

Similar products

Wegkomkans - Marita van der Vyver
R340.00
Liefdeslied nr 53- fotoboek fotoverhaal foto verhaal
R55.00
Wegkomkans - Marita van der Vyver
R75.00
Dan sal die liefde kosbaar wees deur Mike Heine
R16.00