Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Iemand speel ân grusame speletjie op Onrus. ân Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel. Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet ân legkaart bou om die raaisel op te los
TITLE: Wegkruiper
AUTHOR: Christelle van Rooyen-Wessels
SKU: 9781776380695
PUBLISHER: Penguin Random House South Africa
DATE PUBLISHED: 20240701
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 280
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0