Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband 1993, Tafelberg ISBN:0624032159. Plakkermerk op eerste bladsy. Baie goeie toestand!
Beste sketse saamgestel deur Danie Botha, verhale uit: Nuut onder die son (1967); Aan die sonkant (1971); Op die sonpad (1973); Matewis se mense gaan boer (1973); Bly of gly (1975) en Klein Hollywood (1982). Illustrasies deur Fred Mouton