Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en hoe elkeen 'n kampioen kan wees ten spyte van die vele uitdagings en verkeerde keuses van die verlede. Hy beskryf aan die hand van staaltjies en anekdotes sonder om te skroom die vele valstrikke wat kan keer dat ons nie ons ware potensiaal bereik nie.
TITLE: Wenplan Vir Die Lewe
AUTHOR: Jannie Putter
SKU: 9780796318688
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 20/05/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 272
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 335 gr