Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tian Kilian se ouers is voor sy oe vermoor die aand van die vuurwerke. Nou reis hy Amsterdam toe Ooste toe op die spoor van Charlie Oeng oftewel Koekepan of Gelatenheid of Chinees eens n onbeduidende Hollywood-ekstra maar n hoofspeler in Tian se wereld. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie ambisieuse verbluffende roman.
TITLE: Wereld van Charlie Oeng
AUTHOR: Vanheerden, E
SKU: 9780624080527
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 559
BINDING: Sagteband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234x153
WEIGHT: 500 gr