Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die naslaan reeks bestaan uit 30 boeke - hul is almal in uitstekende toestand - daar is ook die tweeboek woordeboek by - jy kry dus 32 boeke - weeg swaar so jy sal moet R 60 en nie R 24 vir posgeld betaal - Jy kan ook ook reel om hier IN PRETORIA af te haal.