R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Vyfde druk 1970. Hardebandboek, sonder stofomslag, in goeie toestand. Merk op inhoudsopgawe-blad. 157 Bladsye. R25 posgeld binne SA.
" Daar is nog vele ander - die nederige ou asbos, heeltemal waardeloos as voerbos en tog het hy ook reg op n plekkie in die son. Hy wortel op die kaal plekke in en daar, onder sy digte litjieslote, kry allerhande kosbare fynigheidjies en selfs jong bossies beskerming en herberg tot hulle sterker is. Ek kan nie van almal vertel nie, want dan praat ek te lank. Ek wou maar net gesê het dat 'n mens die ou streek, net soos sy mense, nie sommer ligtelik moet takseer nie".
En so is dit ook met hierdie boek - 'n genot om te lees en te herlees!!