Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902
New
3 were available
R600.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War. Splinternuut. R60 posgeld in SA. 224 bladsye. Baie groot boek met stofjas. Een van slegs 1000 kopiee in hierdie formaat en is genommer.
Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, deur Pieter de Jager, is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se Die erwe van ons vaad’re-reeks (onder redaksie van A.W.G. Raath). Dit bied ’n omvattende weergawe van prominente én minder bekende veldslae en skermutselings wat in die Wes-Transvaal afgespeel het sowel as persoonlike ervarings van dié gebied se krygers. Die ZAR se westelike Boeremag het krygers van Pretoria-Wes, Johannesburg-Wes, Krugersdorp en Rustenburg in die oostelike streek tot by Lichtenburg, Wolmaransstad en Bloemhof in die verre weste ingesluit, terwyl die Noord-Kaapse, Griekwaland-Wes- en Stellaland-Rebelle hulle ook hier by die oorlog aangesluit het.