This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
ChrisvdWest90 1 × R125.00
10 Jan 10:25

Similar products

Die Verhaal van Johannesburg (Afrikaans Edition) | John R. Shorten
R250.00
Die nuwe Afrikaan. 'n Reis deur Angola
R250.00
Die natuurwonder van suider afrika SECONDHAND - Alf Wannenburgh
R180.00
Die Natuurwonder van Suider Africa
R50.00
Weskus 'n Toeristegids Cornel Truter & Die Weskus van die Kaap Siegfries Behm en M.M. Walters
Sold

Weskus 'n Toeristegids Cornel Truter & Die Weskus van die Kaap Siegfries Behm en M.M. Walters

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R125.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2966
Bob Shop ID
30483088

GETEKEN!! Weskus 'n Toeristegids deur Carnel Truter - in opdrag van die Weskus-Streeksraad - 198pp, indeks, kaarte en pragtige volkleur foto's - Sagteband in baie goeie toestand.

Onvervangbare gids tot die Weskus, wat nie net as praktiese handleiding nie, maar ook as aandenking van die streek se natuurlike skoonheid gebruik kan word.

 

Die boek verskaf besonderhede oor die streek se geskiedenis, interessante plekke, lenteblomme, natuurparke, die visbedryf en die industriële en landboubedrywighede van dié toenemend gewilde deel van Suid-Afrika.

Die streek word onderverdeel in verskillende gebiede, elk met sy eie kaart en aangevul met inligting oor dinge soos verblyf en restaurants.

Die kopie is met pragtige kleurfoto's aangevul.

 

 

Die Weskus van die Kaap - Siegfried Behm en M.M. Walters - Tafelberg - 1998, eerste uitgawe - 66pp, harde glansblad in puik toestand -soos nuut!

Dit is ``die enigste boek oor die Weskus wat in Afrikaans beskikbaar is'', sê die uitgewer in die mediaverklaring wat die boek vergesel. En die doel van die boek is om die mense wat deel is van die ``tweede groot trek'', dié keer van noord na suid, oor die Weskus in te lig.

Walters, bekende digter, skryf dat die Weskus baie jare al die Kaap se bes bewaarde geheim is, maar dat die vakansiegangers van die Sandveld, die Swartland en in 'n mindere mate die Boland, wat dié kusstreek goed ken, se bondgenote die koue Benguelastroom en die stofwinde was wat in die somer oor die droë duineveld waai.

``Van die Kaap'' is die slagwoorde wat die gebied wat betrek word, beperk van Melkbosstrand in die suide tot Lambertsbaai in die noorde. Verder noord na Doringbaai en Strandfontein se kant is nie eintlik meer ``van die Kaap'' nie, word verduidelik.

Benewens die voorwoord is die enigste teks in die boek byskrifte by die foto's en hier en daar 'n eenvoudige, kort gediggie wat spreek van die skrywer se liefde vir die streek.

Baie van die byskrifte sluit agtergrond en 'n bietjie interessante geskiedenis van die plek op die foto in iets wat die boek baie meer as net 'n fotoboek maak. Soos die boeresportdag wat elke jaar om Nuwejaarsdag op Melkbos se strand gehou word; die huisie op Schrijvershoek wat gebou is op grond wat die Kompanjie aan Izak Schrijver vir sy strafekspedisie teen die Khois gegee het; en die opstal op Oosterwal waar die eienaar in die winter die gasheer was van Kaapse goewerneurs op hul jagtogte.

Recently viewed

See more
Playstation 2 Controller - FOR PARTS OR REPAIR
R99.00
CONSPIRACY THEORIES BY ROBIN RAMSEY
R49.00
8.00 mm Round Fancy cut Citrine 1.85 ct
R625.00 No bids
Rhodes A Life - Signed by Author - J.G McDonald
R600.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Thanks, books were posted very promply after EFT.
12 Jan 2011