Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee gewilde Weskus-romans in een. Haar naam is Ragel: Die verhaal van 'n jong ma wat haar seuntjie se dood moet leer verwerk. Sy ontmoet 'n ma wat net soos sy nie kan ophou treur nie. Saam leer die twee vroue geleidelik wat die sin van lyding is en hoe God in Jesus kan troos. Marta: Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Haar geloof verval in roetinewerk, en sy neem haar kort-kort voor om haar lewe beter in te rig, maar dit gebeur nie.
TITLE: Weskus Omnibus 1 Haar naam is Ragel & Marta
AUTHOR: Helena Hugo
SKU: 9780796323262
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 2023
PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika
PAGES: 568
BINDING: Sagteband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 213x136x35
WEIGHT: 500g