Weskus Omnibus 2 Ter wille van Talita & haar ma se kind - Helena Hugo

Weskus Omnibus 2 Ter wille van Talita & haar ma se kind - Helena Hugo

2 available / new
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R340.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780796323446
Bob Shop ID
620263913

Ter wille van Talita - Die storie van die Van den Heevers, 'n gesin wat aan die Weskus naby Lambertsbaai woon. Hulle hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan 'n Kersspel deelneem nie. Dit lyk asof hy sy vrou en kinders met 'n ysterhand regeer. Theuns is 'n streng gelowige wat sy dogters teen slegte invloede en seerkry wil beskerm, min wetend dat hy dit te ver voer en sy vrou en dogters die kans ontneem om te groei en te kan ontwikkel. Die titel kom vanuit Markus 5:41 waar Jesus vir die dogtertjie sê: âœTalita, staan op!❠Dit word simbolies gebruik as prentjie van die ontwaking van 'n kind, maar ook 'n sigbare teken van 'n kind wat volwasse word en haar eie identiteit moet vestig, weg van die beskerming van haar ouers. Sy moet as 't ware opstaan en op haar eie kan staan. Haar ma se kind - Jo-Anne Stals woon in Londen. Sy besluit om die leuen waarmee sy al so lank leef uit die weg te ruim. Dit raak egter haar ouers en veral haar ma, Dora en ook haar dogter, Dania. Sy weet nie of sy die regte ding doen nie. Dalk doen sy eindelik die regte ding, maar op die verkeerde tyd? Dora is 'n steunpilaar in die gemeenskap, maar as gevolg van haar werk as verpleegsuster en liefdesdade as kerksuster is sy op die rand van ineenstorting. Sal sy Jo-Anne se aksie oorleef?

TITLE: Weskus Omnibus 2 Ter wille van Talita & haar ma se kind

AUTHOR: Helena Hugo

SKU: 9780796323446

PUBLISHER: Lux Verbi

DATE PUBLISHED: 2024

PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika

PAGES: 560

BINDING: Sagteband

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 213x137x40

WEIGHT: 500g

Add to cart

Recently viewed

See more
Barry Manilow - Greatest Hits Vol II - Vinyl LP Record - Very-Good+ Quality (VG+)
R249.00
2 PCS Silicone Car Key Cover Case for Volkswagen Golf(Purple)
R202.02
42% OFF
4 x Wallaby rugby cards, James Horwill, Ben McCalman, Garrick Morgan, Pat Howard original signatures
R350.00 R600.00
YUMOSHI LS6000 Metal Head Fishing Reel Sea Rod Spinning Reel(Metal Swing Arm+Hard Rubber Grip)
R550.07

Similar products

Marta - Helena Hugo
R85.00
Haar ma se kind - Helena Hugo
R99.00
Haar ma se kind : Helena Hugo
R50.00
Raponsie - Talita van Graan
R70.00