This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Wetsuitleg - 'n Inleiding Vir Studente
Sold

Wetsuitleg - 'n Inleiding Vir Studente

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R275.00
R180.00
35% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
#005
Bob Shop ID
31799553

 

Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente
(Afrikaans, 4th Revised edition)
 
Paperback, 166 pages, February 2005
Published by Juta Legal and Academic Publishers 
 
 
·                 Hierdie handboek is soos nuut / This textbook is as new
·                 Voorgeskryf deur die Universiteit van Pretoria (alle regstudente) / Prescribed by the University of Pretoria (all law students)
 
Sedert 1994 het die nuwe grondwetlike orde die tradisionele en ortodokse reels van wetsuitleg soos handomkeer verander. Daar is now 'n nuwe woordeskat: Plain language-wetsopstelling en fundamentele waardes; grondwetlike oppergesag en menseregte; deursigtigheid en verantwoordbaarheid. Nou is wetsuitleg noodwendig beginselgedrewe en waardebelaai. In die uitgawe van wetsuitleg: 'n inleiding vir studente word al hierdie veranderings aan die hand van die 1996-Grondwet verduidelik. Die hoofstukindeling poog om tipiese wetsuitlegleerplanne aan Suid-Afrikaanse universiteite te weerspieel. Eerstens word studente bekend gestel aan wat wetgewing is, hoe dit in werking tree, en hoe dit tot 'n einde kom. Die invloed van die grondwet op wetsuitleg, asook 'n oorsig van die basiese wetsuitlegbenaderings, word bespreek. Die hoofstuk oor die teoretiese grondslae van wetsuitleg bevat ook kort besprekings oor die invloed van postmodernisme, dekonstruksie en die Critical Legal Studies-beweging op die lees en verstaan van tekste.