Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wette en Bepalings vir die Bestuur van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suidwes- Afrika. Rare kopie.
Op las van die Sinode van die Ned. Geref. Kerk geteken deur die moderators 1 Desember 1961: Ds J H Steenkamp (Moderator), Ds S H van der Spuy (Assessor), Ds PA du TOIT ({Aktuaris}), Ds N J Mostert (Scriba. Handtekening agter name in druk).
N G K S-W Afrika, 1962, 157p
Toetand: hardeband, geen stofomslag goeie toestand. Geringe ouderdomsvergeling
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 nposgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!