Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voorwoord en verwerking deur Hymne Weiss. Wit en swart en gekleurde illustrasies deur JH Isings. Netjiese inskripsie op eerste blad 1955 geskenk van Ouma en Oupa.
1954 Central news agency stel van 2 netjiese rooi geillustreerde hardebande boeke, goed gebind, duidelike teks, paar ouderdomsmerkies. Posgeld ingesluit.