Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
4 volumes van Die Bybel vir ons kinders.
Daar is pragtige illustrasies en daar word deeglik gekyk na al die Bybel boeke.
Dit is een van die grootste geskenke wat ons vir ons kinders gaan gee.
Kyk asb noukeurig na die fotos. Daar is 'n paar los bladsye. Die boeke is meer as 50 jaar oud.
Gaan kyk gerus na my ander items op veiling en te koop.