Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband sonder stofomslag. Vertaling deur Leon Rousseau. Hierdie bekende klassieke verhaal is tydloos. Boek is in ’n redelike toestand. Steeds stewig gebind. Geen los bladsye. Buiteblaaie bietjie vuil. Stempel van die skoolbiblioteek kom op ’n paar plekke voor in die boek, selfs op die teks gedeeltes. Teks kan egter nog met gemak gelees word. Dankie vir die inloer!
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.